Die industriele revolusie
Gedurende die laat 18de en die vroee 19de eeue het veranderinge in landbou,vervaardiging en vervoer n reuse impak gehad op die sosio-ekonomiese en kulturele toestand in Brittanje.Hierdie periode is die Industriele revolusie genoem.Die verandering het vinnig deur Europa en Noord-Amerika en uiteindelik die wereld versprei. Hierdie proses was industrialisasie genoem word,duur vandag nog voort.
Die Industriele Revolusie ,deur die uitvinding van masjiene en die ontstaan van fabrieke,het die menslike gemeenskap heeltemal verander en die impak op baie aspekte van die allerdaagse lewe gehad.
In die was individuele werkers dus verantwoordelik vir slegs n deel van die voltooide produk en dit het tot gevolg gehad dat goedere by winkels meer bekostigbaar was.Dit het vroeere praktyke waar iemand met die nodige vaardighede met rou materiale begin het en alleen deur die hele kreatiewe proses gewerk het.Dit het gevolg gehad dat mense goed by winkels gaan koop eerder as om dit self te maak.Dit het natuurlik vir die verbruik van goedere laat toeneem.
Bet365 Casino & Promos 2021 - JTM Hub
ReplyDeleteFull list of Bet365 Casino gri-go.com & Promos · Up to £100 in Bet Credits for new customers at https://deccasino.com/review/merit-casino/ bet365. Min deposit £5. Bet Credits available for use gri-go.com upon settlement of 출장안마 bets to value of